Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dakota-vliegramp: Geen oorlewendes gevind

2012-12-06 12:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) sê geen oorlewendes is gevind nadat ‘n militêre vliegtuig in KwaZulu-Natal neergestort het nie, het SA FM berig.

Die weermag sê ses bemanningslede en vyf passasiers was ten tyde van die ongeluk aan boord die Dakota.

Volksblad berig die passasiers was veiligheidswagte wat die vliegtuie en geboue van die lugmag moes gaan oppas het by die Mthatha-lughawe.

Dit volg nadat die SANW ook ontken het dat oudpres. Nelson Mandela  se mediese span aan boord die vliegtuig was.

“Die berigte is nie korrek nie,” het Siphiwe Dlamini, hoof van die weermag se kommunikasie, gesê.

Sapa berig die departement se woordvoerder, Xolani Mabanga, het vroeër bevestig dat die vliegtuig se wrak gevind is.

Die Dakota het Woensdagoggend omstreeks 08:00 van die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria opgestyg en sou om 10:00 in Mthatha in die Oos-Kaap land.

Dlamini wou ook nie bevestig hoeveel mense aan boord die vliegtuig was nie.

Beeld het vroeër berig die mediese span was moontlik aan boord. Die dagblad het bespiegel dat die span aan boord kon wees, aangesien die vliegtuig na Mthatha in die Oos-Kaap onderweg was, waar die oudpresident woon.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: dakota  |  weermag  |  vliegongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ex Dutchman sê... Moenie te veel bekommer nie - Afrikaans News 24 sluit binne 'n paar weke. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.