Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Pta-dagmoeder sit dalk lank oor 'mishandeling'

2012-09-20 09:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Dagmoeder het Woensdag in die Pretoria-streekhof verskyn op aanklagte van kindermishandeling, het ‘n berig Donderdag gelui.

Linda Mans (36) van die Teddy Winks-kleuterskool in Suiderberg, is op 16 Augustus in hegtenis geneem nadat sy glo twee babas in 2011 by die skool aangerand het, berig Beeld.

Mans het glo die agt maande oue Keylaene-Maré Schreiber “herhaaldelik en hard” op die boude, bene, laerug en arms geslaan.

In daardie tyd het Mans aan die baba se ouers, Daryl en Bernadine Schreiber, gesê een van haar werknemers het “die baba geslaan omdat sy nie wou slaap nie”.

Sy is ook aangekla van die aanranding van Divan Myburgh, wat 10 maande oud was, nadat hy in die gesig geslaan is.

Mans het ‘n geskrewe verskoning aan Myburgh se ouers gegee vir die merke wat op sy gesig gelaat is, waarin sy gesê het dit was eintlik vir haar eie kind bedoel.

Landdros Maryke de la Rey het Mans gewaarsku oor die erns van die aanklagte en het gesê sy kan vir 10 jaar tronk toe gestuur word.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... mmar trip swiets ons weet mos dis gevaarlik . my punt is juis bly uit die gevaar uit . as jy weet daar is 'n leeu gaan jy mos nie daar loop nie ? ek verstaan u duimmasjien is leeggeskiet ? of het u herlaai ? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Irene - 14:20 PM
    Road name: Nellmapius Drive
    SLOW TRAFFIC at Main Road
  • Tuesday Alexandra - 14:18 PM
    Road name: London Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at the N3 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.