Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dag vier in hof vir Pistorius

2013-02-22 07:00
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die borgtogaansoek van die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal Vrydag die vierde dag in die Pretoriase landdroshof betree.

Pistorius is verlede Donderdagoggend in hegtenis geneem nadat sy vriendin, die model Reeva Steenkamp in sy huis doodgeskiet is. Hy is Vrydag aangekla van moord.

Die ster-atleet het ontken dat hy Steenkamp doelbewus geskiet het, en het gesê hy het gedink daar was 'n inbreker toe hy skote na die badkamerdeur afgevuur het.

Adv. Gerrie Nel, staatsaanklaer, het die dag begin met die nuus dat die ondersoekbeampte, Hilton Botha, teregstaan op sewe aanklagte van poging tot moord.

Botha is later in die dag vervang as hoofondersoekbeampte in die saak.

Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, het Donderdag gesê die Pistorius-ondersoek sal nou hanteer word deur 'n span wat gelei word deur die land se topspeurder, lt.genl. Vineshkumar Moonoo.

Nel het in die hof geluister hoe adv. Barry Roux, vir die verdediging, Botha se "swak" polisiewerk uitlig en het gesê die staat kan nie moord bewys nie.

Roux het gesê die paartjie was in 'n liefdevolle verhouding en dat Pistorius gewys het hy gee om deur Steenkamp by die trappe af te dra en om hulp te roep.

Hooflanddros Desmond Nair wou weet hoekom Pistorius se beëdigde verklaring nie melding maak van Steenkamp se reaksies toe hy na haar geroep het voor hy die skote na die badkamer afgevuur het nie.

Roux het gesê dit is "onwaarskynlik" dat sy sou reageer, omdat sy bang was.

Hy het verder aangevoer dat dit onwaarskynlik is dat Pistorius, wat 'n "ikoon" is, sal vlug.

Nel het gesê Pistorius verkeer onder die indruk dat hy dalk nie vervolg sal word vir die skietery nie.

Pistorius se "gebrek aan bereidwilligheid om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar, maak hom 'n groter vlugrisiko", het Nel gesê.

Hofverrigtinge sal Vrydag om 10:00 begin.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Wilde skietery in Krugerpark

48 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Ek stel voorhulle ruil die besem stokke vir pikstele om. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Ridgeway - 13:09 PM
    Road name: N12 Eastbound
    Accident at Xavier Street
  • Saturday Pretoria - 13:09 PM
    Road name: N1 Northbound
    Queuing Traffic between Atterbury Road and the N4 eMalahleni split
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.