DNS verbind Lindley-verdagtes met moord

2011-06-01 23:01
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein - DNS-bewyse verbind sommige van die ses verdagtes in die moord op die Potgieter-gesin op hul plaas naby Lindley in Desember 2010, het die Bloemfonteinse Hooggeregshof Woensdag gehoor.

Ao. Danie Bierman, ondersoeker, het getuig dat bloed van Attie Potgieter en sy vrou, Wilna, op ‘n 9mm-pistool was wat by Diphapang Motaung se huis gevind is.

Klere wat deur Motaung se ma aan die polisie oorhandig is, het ook bloedvlekke op gehad. DNS-toetse het getoon dat dit Attie Potgieter se bloed was.

Motaung en vyf ander mans, tussen die ouderdomme van 18 en 33, word aangekla van die moord op die boer Attie Potgieter, sy vrou Wilna en hul tweejarige dogter.

Die ander mans is Stemmer Mofokeng (23), Tapa Mofokeng (34), Paulus Khumalo (23), Telleko Seekoei (20) en Tshekolo Lelala, almal van Lindley.

Hulle het almal onskuldig gepleit op drie aanklagte van moord, een van roof met verswarende omstandighede en aanklagte wat met die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie verband hou.

Klere van Seekoei waarop beslag gelê is, is ook deur DNS-toetse met Attie Potgieter verbind.

Die panga wat as bewysstuk deur die staat ingehandig is, het bloed van Potgieter en sy dogter op gehad.

Bierman het ook getuig dat Wilna se selfoon deur een van die beskuldigdes gebruik is om ‘n SMS te stuur ure ná die aanval.

Bierman sal na verwagting Donderdag in kruisondervraging deur die verdediging getuig.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: attie potgieter  |  lindley

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Lyk my alle wagte by malls moet onmiddellik die polisie kontak as n kind alleen in n motor is en voor daar nog probleme is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Java Software Engineers

South Africa. Cape Town
Hire Resolve
R35000 - R50000

PHP Developer

South Africa. Cape Town
Hire Resolve
R15000 - R28000

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.