Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

DA wens ANC geluk met 100 jaar

2012-01-07 21:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die DA-leier Helen Zille het Saterdag die ANC gelukgewens met die viering van hul honderdste bestaansjaar.

“Ek gee my eerlike gelukwensing aan die ANC en sy leier, president Zuma, dat hulle hierdie indrukwekkende mylpaal bereik het,” het Zille in ‘n verklaring gesê.

“Hierdie 100 jaar toon ‘n buitengewone rekord wat nêrens anders op die kontinent van Afrika gevind word nie. As die ANC sê hierdie is baie meer as ‘n viering van die 100ste verjaardag van ‘n politieke party, stem ons saam.

“Dit verteenwoordig geskiedenis wat nog aan die gang is, ‘n strewe na menseregte en die koms van ‘n demokrasie ná ‘n lang, moeilike stryd wat meer as 80 jaar geneem het,” het sy bygevoeg.

Sy sê die waardes wat aangeneem is deur die pa van die nuwe Suid-Afrika, Nelson Mandela, weerklink nog sterk by die mense van Suid-Afrika en hierdie menslike, nie-rasse visie van gelykheid vir almal onder ‘n demokratiese stelsel het die land uit die donker dae van onderdrukking gelei en dit ferm op die pad na vryheid geplaas.

Nietemin is die eeufeesviering ook ‘n tyd van introspeksie en refleksie, want sonder die waardes wat deur Nelson Mandela daargestel is, loop die ANC die gevaar om ‘n rigtinglose party te word, het Zille gewaarsku.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: helen zille  |  anc-eeufees  |  da  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Patricia Dewet sê... Ek hou van die naam Noordwes, Jy weet ten minste waarheen jy oppad is. Sal dit die provinsie verbeter met 'n nuwe naam, kyk as 'n dink stink dan stink hy maak nie saak wat jy dit noem nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Fourways - 08:18 AM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Friday Johannesburg - 08:17 AM
    Road name: Cosatu Highway Protest
    UPDATE - Cosatu are due at South Gauteng High Court this morning to seek permission to go ahead with the planned eToll protest on the Highways
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.