Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

DA vra ondersoek na regse kamp

2012-02-25 07:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die DA het die Menseregtekommissie (MRK) gevra om die aktiwiteite van ’n regse kommandokorps in Mpumalanga te ondersoek.

Die Mail&Guardian het Vrydag berig kinders van tussen 13 en 19 word glo op ’n “vervalle gasteplaas” buite Carolina opgelei om swart mense te haat.

Luidens die berig word die kinders onder meer geleer:

Benewens die inheemse bevolking van Australië, is swart mense die mees onderontwikkelde, barbaarse mense op aarde;

Hulle het glo ’n “kleiner brein” as wit mense en kan dus nie inisiatief neem en behoorlik regeer nie; en

Swart mense is die “vyand” van Suid-Afrika.

Die berig lui dat sowat 1 500 jong mense die afgelope 11 jaar die opleiding ondergaan het.

’n Kind wat in die artikel aangehaal word, het gesê: “Die opleiding het my geleer dat jy swart mense moet haat. Hulle maak almal dood met wie hul paaie kruis.”

Mmusi Maimane, DA-woordvoerder, het in ’n verklaring gesê die party gaan die MRK vra om verskeie aspekte van die kommandokorps te ondersoek.

Die party wil onder meer weet of die aktiwiteite van die kommandokorps wettig is, of enige haatmisdade gepleeg is, hoe die instelling sy wapens bekom het, hoe die jong mense gewerf is en of hulle ’n keuse daarin gehad het om gewerf te word, en of hul menseregte geskend word.

“Die tragiese plaasmoorde wat dele van ons land onlangs getref het, het mense natuurlik bang en kwaad gemaak. Rassistiese organisasies soos hierdie is egter nie die oplossing vir die bekommernisse wat Suid-Afrikaners in landelike gebiede vir hul veiligheid het nie.”

Volgens Maimane benodig die polisie ’n eenheid vir grens- en landelike veiligheid om Suid-Afrikaners wat in landelike gebiede woon, te beskerm.

“Ons het nie paramilitêre eenhede nodig wat haat vir ander mense op grond van hul velkleur kweek nie. Die DA sal dié euwel in ons land beveg.”

Franz Jooste, hoof van kommandokorps, het nie gister op navrae per SMS of e-pos gereageer nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: rassisme  |  da
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
97 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Riette Seker maar n ou wat soos ek tik,moet se le nogal lekka op die tong vir "whatever". Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.