DA verduidelik oop toilette

2010-01-22 15:51
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die toilette wat sonder mure in Khayelitsha, Kaapstad, gebou is, was deel van ‘n ooreenkoms wat in 2007 met dié gemeenskap aangegaan is, het Stuart Pringle, DA-woordvoerder, Vrydag gesê.

"My grootste beswaar is dat die voorsitter van die plaaslike raad, saam met wie ek gereeld werk en wat teenwoordig was toe die ooreenkoms aangegaan is, nooit die kwessie gelug het nie,” het Pringle gesê.

Volgens hom was kritiek teen die DA oor aantygings van rassisme ‘n poging om politieke voordeel uit die situasie te trek.

Volgens die ooreenkoms sou die raad die badkamers oprig en die gemeenskap die mure bou. Die raad het glo eers gesê hulle sal gemeenskaplike badkamers oprig maar die gemeenskap het verkies om individuele toilette te bou.

Die raad het ingestem om die toilette te bou mits inwoners die strukture rondom dit oprig.

Daar is vroeër vandeesweek berig dat inwoners van die Makhaza-area van Khayelitsha hulleself met komberse moet bedek elke keer wanneer hulle die badkamer besoek omdat die toilette geen mure het nie.

Die ANC het Donderdag die DA daarvan beskuldig dat hulle geen agting het vir swartmense nie en dat hulle rassisties is.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Lyk my alle wagte by malls moet onmiddellik die polisie kontak as n kind alleen in n motor is en voor daar nog probleme is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.