DA-studente laat tonge klap met plakkaat

2012-01-23 18:55
Tweets Share Share line Print

Die DA-plakkaat wat mense op sosiale netwerke aan die praat het.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Lauren Hess

Kaapstad – ‘n Plakkaat van die DA Studenteorganisasie (DASO) waarop twee mense van verskillende rasse in ‘n intieme posisie verkeer, het Maandag die tonge laat klap op sosiale netwerke.

Die plakkaat toon hoe ‘n wit man en ‘n swart vrou, albei blykbaar kaal, mekaar omhels. Die leuse op die plakkaat lui: “DASO – In ons toekoms sal jy nie twee keer kyk nie.”

Die organisasie het ‘n stortvloed reaksies op hul Facebook-blad gekry, met baie mense wat gekla het oor die geïmpliseerde naaktheid.

Arlette Franks het geskryf:  “The nakedness completely diverts from the intended message of political togetherness - unless politics really is all about sex?”

Estelle Nel het gesê: “I don't care if who they put on there, I just think its stupid to have naked people on there. That's what made me look. [sic]”

Masoga Rueben het die plakkaat “disgusting” genoem.

Simon Cameron-Dow het egter gesê:  “I don't see something sexual. They did this pic very well. The pose, the embrace, their expressions. It looks convincing, it looks like love, it looks beautiful.”

Op Twitter het “NomalangaSA” gesê:  “In my future, I hope those damn townships are gone in Cape Town and all the Blacks have moved into Camps Bay to share that view. [sic]”

Die DA Jeug het aan News24 gesê as opgevoede universiteitstudente dink die plakkaat promoveer seks, “dan het ons geen hoop nie”.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
112 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Lyk my alle wagte by malls moet onmiddellik die polisie kontak as n kind alleen in n motor is en voor daar nog probleme is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Java Software Engineers

South Africa. Cape Town
Hire Resolve
R35000 - R50000

PHP Developer

South Africa. Cape Town
Hire Resolve
R15000 - R28000

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.