Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

DA se Combrinck nie meer burgemeester

2013-02-26 15:27
Tweets Share Share line Print

Potchefstroom –  Die DA se prof. Annette Combrinck is nie meer burgemeester van die Tlokwe-munisipaliteit wat dié stad bedien nie, berig Beeld.

Die ANC het ondanks dreigemente deur die DA dat dit om tegniese redes onwettig sou wees, vroeg Dinsdagmiddag voortgegaan om 'n mosie van wantroue teen Combrinck te bring. Dis met 30 teenoor 22 stemme tydens 'n raadsvergadering in Potchefstroom aanvaar.

Maphetle Maphetle wat einde November ook ná 'n mosie van wantroue uitgeskop is, is weer tot burgemeester verkies. Hy het Combrinck met 31 teenoor 21 stemme geklop. 

Dié wending het Combrinck se drie maande lange ampsposisie wat 'n steen des aanstoots vir die ANC was, tot 'n einde gebring. Haar verkiesing tot burgemeester in 'n ANC-beheerde munisipaliteit, het wye rimpelinge in die ANC tot op nasionale vlak veroorsaak, en selfs 'n besoek van president Jacob Zuma tot gevolg gehad.

Die ANC het vandag voortgegaan met die mosie teen Combrinck ondanks 'n hangende hooggeregshofaansoek van die DA verbandhoudend met beweerde onreëlmatighede in die ANC se poging om mag in Tlokwe te herwin.
 
– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: annette combrinck  |  politiek  |  da  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
43 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sergio Oneness Pentecostal Williams sê... Isaiah 45:9 Woe unto him that striveth with his Maker! Let the potsherd strive with the potsherds of the earth. Shall the clay say to him that fashioneth it, What makest thou? or thy work, He hath no hands? Naand manne verskoon die inbraak, hoop die skrif gee dat ons genade tot bekering ontvang! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.