DA onsteld oor verhogings

2009-12-19 01:41
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die DA het Vrydagmiddag daarop aangedring dat regeringsbeamptes teruggeroep word, om teenstrydighede met onderwysers se salarisverhogings uit te klaar.

Dít kom ná ‘n berig in Beeld dat die salarisverhogings van onderwysers nie in Desember aangepas was, soos verwag  nie.

“Die departement van onderwys moet verduidelik hoekom hulle toegelaat het dat swak beplanning en onbevoegdheid die sakke van duisende onderwysers, oor die kersgety moet affekteer,” het ‘n verklaring van die DA gelui.

“Die feit dat die departement nou die provinsies blammeer, omdat hulle glo die diensjare verkeerd aangeteken het, wys dat die departement daarin gefaal het om hul nodige beheer daaroor toe te pas.”

“Die minister moet hiervoor verantwoordelikheid neem en sorg dat dit onmiddellik uitgesorteer word. Beamptes moet teruggeroep word om hul foute reg te stel.”

“Die verklaring dat aanpassings eers teen 15 Januarie 2010 gereed sal wees is onaanvaarbaar.”

John Maluleke, sekretaris-generaal van die SA Democratic Teachers' Union  (Sadtu) het gesê slegs ‘n klein persentasie van onderwysers was hierdeur geraak.

Volgens hom wil dit voorkom dat dit slegs onderwysers is wat voor 1992 aangestel was.
 
Hulle is reeds vir hul diensjare ná daardie periode betaal omdat hulle op die huidige betaal sisteem reflekteer, maar nie vir die periode voor 1992 nie.

Maar Maluleke is vol vertroue dat die uitstaande bedrae wel betaal sal word, sodra die nodige dokumentasie ingehandig is om die probleem op te los.

‘n Woordvoerder van die departement van onderwys was nie onmiddellik beskikbaar vir kommentaar nie.

-Sapa
 

Lees meer oor: departement onderwys

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Lyk my alle wagte by malls moet onmiddellik die polisie kontak as n kind alleen in n motor is en voor daar nog probleme is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.