DA-lede beseer in hysbak-ongeluk

2010-07-25 13:10
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Twee DA-amptenare is beseer in ‘n ongeluk in Kaapstad toe die hotel-hysbak waarin hulle gery het, drie vloere ver geval het, het paramedici Sondag gesê.

Volgens Netcare911-woordvoerder Lauren Copley was vyf DA-amptenare in die hyser in ‘n hotel in St. George-straat om ongeveer 01:30 Sondagoggend.

“Die vyf amptenare het in ‘n hysbak gestaan wat na die derde vloer van die gebou gegaan het toe dit glo drie vloere ver geval het,”  het Copley gesê.

Volgens haar het die hyser se noodremme in werking getree tussen die grondvloer en ondergrondse verdiepings en het die hyser tot stilstand gekom.

Een van die amptenare, ‘n vrou wat glo in haar dertigs is, is vir pyn in haar lae-rug behandel, terwyl ‘n vrou in haar vyftigs vir rug- en nekpyn behandel is.
Hulle is albei na die Christiaan Barnard-hospitaal geneem.

Die DA-lede woon glo die party se federale kongres by.

Die voorval het plaasgevind omtrent ‘n week nadat ‘n man van Durbanville in die Kaapse middestad dood is nadat hy by ‘n hysbakskag afgeval het.

-    Sapa

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Stem Reon, enige ouer wat sy kind alleen los, veral in hierdie land, maak nie saak waar nie, IS moertoe Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.