Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

DA kla beamptes aan oor bedrieglike tenders

2012-08-05 12:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die DA het kriminele klagte teen voormalige lede van die Groter-Letaba-munisipaliteit in Limpopo gelê nadat hulle glo ‘n bedrieglike tender goedgekeur het, het die party Sondag gesê.

Jacques Smalle, DA-LP, sê hy het die aanklagte Vrydag teen die munisipaliteit se voormalige bestuurder, hoof finansiële beampte en sy tegniese direkteur gelê.

Die munisipaliteit kon nie vir kommentaar bereik word nie.

Smalle sê die beamptes het glo verlede jaar ‘n betaling van R2,5 miljoen aan ‘n voormalige werknemer van Star Mill Developers goedgekeur. Dié maatskappy word gekontrakteur om paaie en stormwater infrastruktuur in Modjadjiskloof te bou.

“Hierdie betaling is sonder behoorlike kontrole gemaak, glo toe hierdie werknemer bloot aan die munisipaliteit beweer het dat die tender syne is,” het hy in ‘n verklaring gesê.

“Die hoof-kontrakteur het nie daarin geslaag om sy verantwoordelikhede onder die tenderooreenkoms uit te voer nie.

“In plaas daarvan dat hierdie munisipale beamptes aangedring het dat werkverrigting volledig gedoen word of geld wat reeds betaal is, moet teruggegee word, het hulle voortgegaan en betalings aan die werknemer goedgekeur.”

Smalle sê die beamptes het glo die wet op munisipale finansiële bestuur oortree.

Die polisie moet nou ondersoek instel hoe ‘n persoon wat nooit ‘n kontrak vir ‘n tenderooreenkoms met die munisipaliteit gehad het nie, opgeëindig het om miljoene rande te ontvang,” het hy gesê.

“Die feit dat hierdie transaksie goedgekeur is deur die beamptes toe hulle nog hierdie posisies beklee het, wis nie hul vorige foute uit nie en hulle moet nou nog verantwoordbaar gehou word.

“Dit sal dien as ‘n afskrikmiddel vir toekomstige beamptes wat dalk dieselfde wil doen.”

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johann Viljoen sê... Allers, het jy al genoeg swart Nugget gekoop? Die swartes haat julle meer as vir ons, julle gaan eerste groet. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.