DA kap straler-besluit

2011-04-03 20:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die besluit deur die minister van verdediging, Lindiwe Sisulu, om twee nuwe stralers vir die vervoer van BBP’s teen R800 miljoen aan te skaf, is deur die DA bevraagteken.

“Waarom spandeer ons R800 miljoen aan stralers vir BBP’s terwyl miljoene mense nie toegang tot behuising, gesondheidsdienste en ander basiese dienste het nie,” het David Maynier, DA-LP, Sondag gesê.

“Die ministeriële handboek is duidelik: die gebruik van lugmag-vliegtuie vir dié doel moet die uitsondering wees, en nie die reël nie,” het hy gesê.

Die tender is blykbaar toegeken aan AdoAir, ‘n maatskappy wat deur die Nigeriese sakeman Adegboyega Olulade besit word.

Die tenderdokument het luidens berigte gespesifiseer dat die vliegtuig minstens 17 mense moet kan vervoer en dat dit slaapkwartiere vir twee passasiers, aanboord-kommunikasiestelsels en konferensiefasiliteite moet hê.

“Die gebruik van die Suid-Afrikaanse Lugmag om BBP’s rond te karwei, moet van naby bekyk word,” het Maynier gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

adoons.weber.9 sê... Lyk my alle wagte by malls moet onmiddellik die polisie kontak as n kind alleen in n motor is en voor daar nog probleme is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.