DA kap regering oor studentegelde

2009-12-20 19:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die minister van verdediging en militêre veterane, Lindiwe Sisulu, moet ondersoek instel in die feit dat die regering nie millitêre studente se gelde betaal nie, het die DA Sondag gesê.

David Maynier van die DA het gesê dat dit ‘n “absolute skande” is dat studente van die Militêre Akademie, wat by die Universiteit van Stellenbosch gegradueer het, rekeninge vir uitstaande gelde, eerder as graad-sertifikate, by hul gradeplegtigheid verlede week ontvang het.

Dit was glo omdat die weermag nie uitstaande studentegelde van R1,5 miljoen aan die universiteit oorbetaal het nie.

“Die militêre studente sal glo hul grade ontvang sodra die weermag die uitstaande gelde aan die Universiteit van Stellenbosch oorbetaal,” het Maynier gesê.

“Die feit bly staan dat die studente en hul ouers onnodige vernedering en teleurstelling moes deurmaak omdat die onderduimse weermag-burokrasie nie die rekeninge betyds kon betaal nie,” het hy gesê.

Maynier het ‘n versoek op Sisulu gedoen om in te tree en om te verseker dat die uitstaande gelde oorgedra word en dat ‘n ondersoek geloods word om uit te vind wie verantwoordelik is.

Hy het ook gevra dat dissiplinêre stappe geneem word teen diegene wat verantwoordelik is en dat sisteme in plek gesit word om te verseker dat dit nooit weer gebeur nie.

- Sapa



 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Holle dreigement. Jou inkomstebelasting word deur jou baas afgetrek. En as jy winkel toe gaan kap die winkelier jou 14% BTW sonder jou goedkeuring af. En, as jy jou eie baas is en jy weerhou jou belasting, spoor die wawydwakker belastinggaarder jou vinnig op en hy le beslag op jou kar, huis en meubels en verkoop dit spotgoedkoop by 'n staatsveiling. En dan gaan jy tronk toe. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.