Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

DA-hoë se seun gekaap

2012-10-03 09:35
Tweets Share Share line Print

Durban – Dianne Kohler Barnard, DA-woordvoerder oor die polisie, se seun is Dinsdagaand gekaap terwyl hy vir sy ma buite haar huis in Morningside gewag het.

Drie gewapende mans het 'n vuurwapen teen Peter Barnard se kop gedruk en hom uit sy motor getrek terwyl sy ma besig was om die deure van haar huis te sluit.

Kohler Barnard sê 'n rooi BMW het agter haar seun se silwer Audi A5 stilgehou en drie gewapende mans het uitgeklim.

"Dank God hy is nie geskiet nie. Hulle het hom uit die motor getrek, hom in die erf gestoot en die hek gesluit."

Peter het gesê hy het sy samewerking gegee toe hy die vuurwapen gesien het. Hy is ongedeerd.

Die twee motors het daarna weggejaag.

Kohler Barnard het kort na die voorval op Twitter geskryf: "My seun is pas buite my huis gekaap... silwer Audi A5 - 4 gewapende mans. Opsporingstoestel in die motor. Morningside, Durban met rooi BMW kontak my – nou."

Kohler Barnard sê 'n opsporingsmaatskappy het die motor sowat 8 km verder in 'n cul-de-sac gevind.

Sy sê sy glo die kapers het die motor daar gelos om te kyk of dit 'n opsporingstoestel het.

The Star

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... "Was goedgekeur maar deur die misbruik van diplomatieke voorregte" aldus Jeff Radebe. Wat 'n swak refleksie op die ANC-regering wat toelaat dat 'n diplomaat misbruik maak van voorregte in 'n ander land. Skop julle eie basse en vra verskoning aan die ganse Suid-Afrika vir jul swak en vrotsige regering, Jeff. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.