DA: Zuma moet Mogoeng-benoeming terugtrek

2011-09-05 14:26
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die DA gaan pres. Jacob Zuma vra om Mogoeng Mogoeng as sy benoeming vir hoofregter terug te trek, het die opposisieparty se leier, Helen Zille, Maandag gesê.

Zille het verslaggewers in Kaapstad vertel sy gaan vir Zuma sê dat Mogoeng nie die nodige vaardighede het om Suid-Afrika se hoofregter te wees nie.

Sy beplan om die president Dinsdag by ‘n vergadering in Pretoria te nader.

“Dit is ons opregte aanbeveling dat pres. Zuma... sy benoeming van regter Mogoeng terugtrek en ander kandidate oorweeg,” het Zille gesê.

Mogoeng is onlangs deur Zuma vir die pos benoem nadat die voormalige hoofregter, Sandile Ngcobo, afgetree het.

Die Regterlike Dienskommissie (RDK) het Mogoeng die afgelope naweek ondervra oor sy geskiktheid vir die pos.

Die meerderheid van die RDK se lede het in ’n geheime stemming hul steun aan Mogoeng toegesê.

Die RDK moet nog ‘n amptelike besluit oor die saak aankondig.

Volg Nuus24 op Twitter. 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Stem Reon, enige ouer wat sy kind alleen los, veral in hierdie land, maak nie saak waar nie, IS moertoe Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.