DA 'erg bekommerd' oor geld vir jeug

2011-02-25 09:36
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die DA het sy "ernstige kommer" uitgespreek oor 'n besluit om oor die volgende drie jaar R1,22 miljard aan die nasionale jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) te bewillig.

"Om miljarde rande van openbare fondse aan 'n swak bestuurde en ondoeltreffende organisasie te gee wat in wese gekaap is deur die ANC-jeugliga is 'n onwyse poging om die ontwikkeling van die land se jeug te probeer bevorder," het die DA se parlementêre leier, Athol Trollip, in 'n verklaring gesê.

Beeld het Vrydag berig dat minister Pravin Gordhan gesê het hy weet nie hoe die omstrede NYDA die geld sal gebruik wat in die begroting aan hom toevertrou is om werk te skep nie.

"Ek weet nie," het Gordhan gesê in antwoord op 'n vraag deur 'n DA-lid gedurende 'n vergadering deur parlementêre komitees oor die begrotingsrede.

Trollip het in 'n verklaring wat Donderdag uitgereik is gesê die NYDA se "swak organisasie van die totalitêre jeugfees wat in Desember verlede jaar deur die ANC-jeugliga aangebied is, waarvan die koste R100 miljoen beloop het, was 'n kragtige bewys van die onbeskaamde manier waarop die NYDA die lyne tussen die party en die staat laat vervaag, en wys hoe hy sonder meer openbare fondse aanwend om ANC-jeugliga-funksies te befonds".

"Die DA is baie bekommerd oor die tesourie se besluit om R1,22 miljard aan die nasionale jeugontwikkelingsagentskap toe te ken oor die volgende drie jaar.

Die NYDA het vroeër dié maand gesê hy sal "werk om die regering se teiken te bereik om werkloosheid teen 2020 met 15 persent te verminder".

Volgens Andile Lungisa, voorsitter van die NYDA, het dié organisasie "15,810 werksgeleenthede geskep of onderhou, hoofsaaklik deur sy sakefinansierings en -ontwikkelings-afdelings".

- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: nyda  |  sa politiek  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Stem Reon, enige ouer wat sy kind alleen los, veral in hierdie land, maak nie saak waar nie, IS moertoe Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.