DA: Zuma minag stryd teen Vigs

2010-01-31 18:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma minagt die stryd teen Vigs deur weer onbeskermde seks te hê, het die DA Sondag gesê.

Dit kom nadat die koerant Sunday Times berig het dat Zuma ‘n buite-egtelike kind by Irvin Khoza se dogter het.

"Pres. Zuma se gedrag staan die regering se beleid teen die idee van menigte seksuele maats en die risiko van Vigs wat daarmee gepaardgaan, direk teen,” het Helen Zille, leier van die DA gesê.

Volgens die DA is Zuma se gedrag teenstrydig met die regering se veldtogte om die gebruik van kondome te bemark. Sy het Zuma met oudpres. Thabo Mbeki, wie se se ontkenning van ‘n Vigs-krisis volgens Harvard Universiteit bygedra het tot die dood van sowat 300 000 Suid-Afrikaners, vergelyk.

“Suid-Afrikaners sit nou met ‘n president wat deur sy woorde en aksies dieselfde tipe skade aan die stryd teen Vigs, rig,” het Zille gesê.
 
- Sapa

Lees meer oor: sa-politiek  |  vigs

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Joan sê... nee gee die vuilgoed borg en sodra hy uit is gee hom jungle justice, stenig die bliksem. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Figo 1.4 TDCi Ambiente Dsl 5-dr
2012
R 133,330.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 126,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.8 5-dr
1999
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.