DA: Red skole van vakbond

2009-08-21 13:42
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die DA het ‘n beroep gedoen op die regering om publieke skole uit wat hulle bestempel as "die wurggreep van die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou)" te red.

Sadou verteenwoordig meer as die helfte van die land se onderwysers. [Die unie] probeer konstant om enige poging tot verbetering te ondermyn,” het Junita Kloppers-Lourens, DA se skaduminister van basiese onderwys, Vrydag gesê.

Sy sê dat Sadou optogte reël en geld en voordele eis, maar niks doen “om onderwysers wat slap lê te kry om betyds by die werk te wees of hulle werk te doen nie”.

Die DA-woordvoerder sê ook die vereniging se benadering skep ‘n “giftige ingesteldheid” wat apatiese gedrag, middelmatigheid en verwaarlosing die oorhand gee.

“Die departement van onderwys behoort alles moontlik te doen om dié mag te breek,” het Kloppers-Lourens gesê. 

Die regering behoort Sadou verantwoordelik te hou vir finansiële skade tydens optogte, ‘n plan van aksie te eis wat onderwysers se bywoning monitor en streng te reageer op onderwysers wat hul gedragskode breek.

Daar kan nie toegelaat word dat Sadou opkom vir onderwysers wat nie hul werk doen nie, het die DA woordvoerder gesê.

- Sapa

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Stem Reon, enige ouer wat sy kind alleen los, veral in hierdie land, maak nie saak waar nie, IS moertoe Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.