DA: Oudit Malema-maatskappye

2010-03-11 20:24
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die DA het die ouditeurgeneraal (OG) se Polokwane-streekkantoor gevra vir 'n spesiale oudit van alle tenders wat aan maatskappye toegeken is waarby Julius Malema betrokke is.

Dit volg op berigte dat Malema se SGL Engineering Projects twee nuwe kontrakte ter waarde van R2,2 miljoen by die Polokwane-munisipaliteit gekry het, het DA-woordvoerder Mark Steele Donderdag gesê.

"Dit blyk daar is duidelike bewyse dat Malema se maatskappye onwettiglik optree," het Steele gesê.

"Maatskappy moet by die konstruksiebedryf-ontwikkelingsraad (CIDB) geregistreer wees en belastingsertifikate kan toon om by sulke tenders betrokke te wees.

"Dis duidelik dat Malema se maatskappye nie aan een van hierdie vereistes voldoen nie."

Volgens Steele het die voormalige premier van Limpopo, Sello Moloto, gesê die kontrakte is aan SGL toegeken omdat burgemeesters en munisipale bestuurders in die area gedreig is.

Die beamptes is glo vertel hulle sou hulle werke verloor as die kontrakte nie aan Malema gegee word nie.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: julius malema  |  tenders  |  korrupsie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Wessel come to think of it, ek hoop daai baba kry darem so ietsie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 156,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.