DA-LP sal skuld ontken oor 'wangedrag'

2012-01-24 16:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die DA-LP Masizole Mnqasela sal onskuldig pleit op ses aanklagte van wangedrag wat die party teen hom ingedien het, het ‘n koerant Dinsdag berig.

The Sowetan berig dat Mnqasela volgende week voor die DA se federale regskommissie sal pleit.

“Ek sal môre (Dinsdag) met my regspan vergader en ‘n mediakonferensie hou om sy saak te stel,” het hy gesê.

Mnqasela het in ‘n verklaring gesê die aanklagte teen hom is “skreeusnaaks en ‘n desperate poging [deur die DA] om uiteenlopende sienings te versmoor.”

Sy aanklagte hou verband met verlede jaar se veldtog vir Lindiwe Mazibuko, parlementêre leier van die DA.

Mnqasela het na bewering gesê dat sy nie swart genoeg is om swart stemmers na die party te lok nie.

“As jy jou oë toe maak en na Lindiwe Mazibuko luister wanneer sy praat, sal jy sê ‘n wit persoon praat met jou,” het hy glo gesê.

Helen Zille, leier van die DA, sê Mnqasela se gedrag en uitsprake is nie in lyn met die party se beleid nie.

Mnqasela sê die aanklagte is ‘n smeerveldtog teen hom.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet sê... Mens kan dit amper nie glo nie--dink hierdie varkies ons gaan nooit iets daaraan doen nie? Ek is lankal lus om iemand te piets. As jy ook lus is om iemand hard te piets, klik op die thumbs up hieronder. As daar meer as 50 is, sal ek 'n openbare vergadering reel sodat ons wat saamdink, kan saamkom, om saam te doen. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.