Coyne Dinsdag in Seepunt gegroet

2010-08-21 08:33
Tweets Share Share line Print

Kaapstad. – Die TV-persoonlikheid Fiona Coyne se familie het gister begin om reëlings vir haar begrafnis te tref.

Die uitslag van die nadoodse ondersoek is steeds nie bekend nie.

Coyne se lyk is Woensdag in haar huis in Vishoek gevind. Sy het selfmoord gepleeg.

Die begrafnisdiens sal Dinsdag om 12:30 uit die Katolieke Kerk St. Peter in die Strand plaasvind, waarna ’n private verassing gehou word.

Volgens me. Kee-Leen Irvine, ’n familiewoordvoerder, waardeer Coyne se naasbestaandes die mediabelangstelling, maar het besluit dat medialede nie die diens sal kan bywoon nie. “Die media is welkom om voor en ná die diens daar te wees, maar gaan nie in die kerk toegelaat word nie.”

Coyne se familie is steeds diep geskok oor haar dood en volgens Irvine sal me. Dolly Coyne nie die media te woord staan nie.

“Die familie het ongelooflike ondersteuning van die gemeenskap gekry en hulle waardeer dit baie.”

- Die Burger

 

Lees meer oor: fiona coyne

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Stem Reon, enige ouer wat sy kind alleen los, veral in hierdie land, maak nie saak waar nie, IS moertoe Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

MERCEDES-BENZ

C 320 Elegance AT
2001
R 99,990.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.