Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Cosatu vaar die strate in

2012-12-05 18:00
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Cosatu betoog teen e-tolstelsel
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Johannesburg – Cosatu sal Donderdag in motors op hoofweë protes aanteken teen die e-tolstelsel in Gauteng, het die vakverbond Woensdag gesê.

"Ons sal hierdie keer nie met ons voete betoog nie; ons sal protes aanteken met ons wiele," het Phutas Tseki, voorsitter van Cosatu in Gauteng, aan verslaggewers in Johannesburg gesê.

"Ons sal stadig ry."

Tseki het gesê dis nie 'n staking nie, en dat werkers Donderdag op hul pos sal wees.

Cosatu-leiers en die leiers van Cosatu-bondgenote sal na verwagting aan die protesaksie deelneem.

"Ons sal dit vir amper sewe uur lank doen," het Tseki gesê.

Een veldtog sal in Ekurhuleni plaasvind, en die ander in Johannesburg.

Motoriste sal om 06:00 op die hoek van Black Reef- en Masakanestraat in Ekurhuleni byeenkom, en op Jorissenstraat in Johannesburg.

Die protesaksie, wat om 08:00 sal begin, sal op van Johannesburg se besigste hoofweë plaasvind, insluitend die N1, M2, M1, N3, N12, R24 en R21.

Sowat 100 motors word op elk van die roetes verwag.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: e-tolstelsel  |  cosatu
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Is hierdie luukse werklik n prioriteit,in die huidige Suid Afrika.? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Pretoria - 09:24 AM
    Road name: R21 Northbound
    DELAYS can be expected approaching Fountain Circle
  • Saturday Kempton Park - 09:06 AM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.