Cosatu dreig met hernude stakings

2010-09-07 12:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Cosatu dreig met ‘n hernude staking in die Wes-Kaap as gevolg van die aansoek van ‘n “geen werk, geen betaling”-beleid in die provinsie.

Die vakbond het Dinsdag gesê hulle sal die DA-beheerde provinsiale regering tot Donderdag gee om die “dreigement van aftrekkings” terug te trek.

Indien hulle dit nie terugtrek nie, sal die vakverbond hul lede bymekaarroep vir ‘n “ondersteunende staking”.

Dit was in reaksie op ‘n brief van die premier, Helen Zille, aan die provinsiale sekretaris van die National Education, Health and Allied Workers's Union (Nehawu) wat Maandag gestuur is.

In die brief sê Zille dat haar administrasie deur die nasionale departement van openbare dienste en administrasie gevra is om die beleid vir stakende werkers toe te pas.

“Die departement het verder gewaarsku dat departemente wat nie die aftrekkings in effek bring nie hiervoor sal moet rekenskap neem volgens die Wet op Openbare Finansiële Bestuur,” het Zille gesê.

Cosatu het Dinsdag in ‘n verklaring gesê dat die DA in ooreenstemming moet wees met die oplossings op nasionale vlak, waar die kwessie van aftrekkings nog “onderhandel” word.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: helen zille  |  wes-kaap  |  stakings  |  cosatu

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

CJZeelie sê... heh...allah magtig maar jy is dof legens... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 4 2.0 Highline AT
2006
R 139,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2010
R 335,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.