Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Cosatu beplan massa-optog, verwoesting

2012-11-29 09:21
Tweets Share Share line Print
Video - E-tolstelsel: Humeure vlam op by sitting
Humeure het opgevlam by ’n openbare sitting in Pretoria oor die e-tolstelsel. Cosatu het ‘n beroep gedoen vir ‘n dag van burgerlike ongehoorsaamheid op 30 November teen die Gautengse e-tolstelsel. KYK
 

Johannesburg – Die Congress of South African Trade Unions (Cosatu) beplan om die strate in te vaar om teen die omstrede e-tolstelsel te betoog.

Volgens berigte dreig die vakverbond om die beplande tolpaaie se stellasies op die hoofweë af te breek.

Berigte dui daarop dat die vakverbond Johannesburg en Pretoria tot stilstand wil ruk voordat hulle volgende week met nóg betogings wil voortgaan.

Eyewitness News berig Dumisani Dakile, Cosatu se Gautengse sekretaris, het dié berigte ontken en sê die vakverbond se voorneme is net om te vra dat die stellasies vernietig word.

“Ons sal die departement van behuising en die plaaslike regering vra om die tolpaaie af te breek soos wat hulle huise in Lenasia afgebreek het.”

Phutas Tseki, Gautengse voorsitter van die vakverbond, het vroeër ‘n beroep op die publiek gedoen om op 30 November (Vrydag) aan die optog deel te neem.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: e-tolstelsel  |  betogings  |  cosatu
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
83 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Rest nog om de lugubere voor ieder rechtgeaard mens verjaardag van de aanvang van dat "Boeremagproces" te herdenken. Daar zit een aantal mensen, 'verdachten' vast, waarschijnlijk als langste voorarrest ter wereld, in een willens en wetens door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel waarbij de rechtsstaat door het slijk wordt gesleurd in schrille contrast met een vrijheid misbruikende loslopende crimineel Winnie, eveneens een door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R850000 - R900000

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.