'Cosatu bankvas agter Zuma'

2011-12-03 23:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Alle groepe binne die vakverbond Cosatu staan bankvas agter pres. Jacob Zuma tot verdere kennisgewing. Só sê die Cosatu-president Sidumo Dlamini volgens die Sunday Times.

Dlamini het gesê dat slegs die federasie se nasionale kongres volgende jaar dié stand van sake kan beïnvloed.

Hy het ook vir eenheid binne die federasie gevra, en gesê verdeeldheid onder die onderskeie groepe veroorsaak verwarring by lede.

Dié uitlatings volg ná aanduidings dat Cosatu intern nie gelukkig is met Zuma se leierskapstyl nie. Daar is glo ook ontevredenheid oor die president se oënskynlike versuim om beloftes wat hy tydens sy presidensiële veldtog aan die vakverbond gemaak het, gestand te doen.

Dlamini het egter benadruk dat dié ontevredenheid nie beteken dat die federasie nie meer die huidige ANC-leierskap ondersteun nie.

"Daar was dalk 'n probleem [oor] of Cosatu die huidige ANC-leierskap wat by Polokwane gekies is, ondersteun... Hoe kan daar verwarring wees wanneer daar reeds 'n standpunt ingeneem is... om die leierskap wat daar gekies is, te ondersteun?" het hy gevra.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: sidumo dlamini  |  jacob zuma  |  cosatu  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Daizy het nie vinke in diens nie, Alida. Die werkies in en om die huis word ongelukkig self gedoen, soos maar by my ook. Daarom ongelukkig geen simpatie. Jammer, maar jou whawha beteken niks Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

1400 LDV Std PU
2006
R 48,950.00

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2002
R 82,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.