Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Cosatu: Betogings sál werk

2013-02-11 14:40
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die rits betogings teen die e-tolstelsel sal uiteindelik verseker dat dié omstrede program geskrap word, het Dumisani Dakile, provinsiale sekretaris van Cosatu in Gauteng, Maandag gesê.

Hy het aan betogers in Pretoria gesê die betoging sal, ten spyte van die swak bywoning, ‘n duidelike boodskap van weerstand aan die regering stuur.

Die betoging het, ondanks die feit dat dit nie groot aftrek gehad het nie, groot ontwrigting veroorsaak.

“Hierdie aksie gaan baie doeltreffend wees. Hier is ons nie bekommerd oor kwantiteit nie, maar kwaliteit,” het Dakile gesê.

“Ons gaan baie stadig ry. Daar is vandag geen haas in Suid-Afrika nie. Die hoofteiken vandag is die N4, R21 en die N1,” het hy gesê.

Phutas Tseki, provinsiale voorsitter van die Congress of SA Trade Unions (Cosatu), het gesê verdere betogings sal in die toekoms in die provinsie gehou word.

“Ons sê vir die regering dat ons, die werkers, nie gelukkig is nie. Die ontwikkeling van die transformasie-agenda verloop anders as wat ons in 1994 verwag het,” het hy gesê.

“Ons het die siening gehad dat ons gratis onderwys sou hê [en] vry op die paaie sou kon beweeg. Die regering wil nou sekere dele van die samelewing van hierdie paaie uitsluit.”

Tseki het bygevoeg Cosatu hoop dat die departement van vervoer “sy besluit sal herroep en dit wat hulle sê, sal hersien”.

Die betoging, wat deur verskeie polisie-eenhede vergesel is, het erge verkeersopeenhopings in Pretoria veroorsaak. Betogers het besige kruisings, soos die hoek van Nelson Mandela-rylaan en Francis Baard-straat, versper.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: e-tolstelsel  |  betogings  |  cosatu
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Renier Gouws sê... Nee ou stinke, jy sal nie nog duisende voorbeelde van wit op swart moordenaars kan noem nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 14:28 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Doornpoort Toll Plaza
  • Tuesday Irene - 14:20 PM
    Road name: Nellmapius Drive
    SLOW TRAFFIC at Main Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.