Cope se kongres in gedrang oor faksies

2010-10-24 10:26
Tweets Share Share line Print

Die faksiegevegte in Cope woed steeds en volgende maand se verkiesingskongres is (weer) in die gedrang.

Kort op die hakke van Mbhazima Shilowa, adjunkleier, se skorsing as hoofsweep Maandag het die party Mluleki George, nasionale organiseerder, gister van faksionalisme en onderduimse gedrag beskuldig.

George het Vrydag gesê die koste van die ononderhandelbare komende kongres van 5 tot 6 November is reeds betaal, maar Phillip Dexter, amptelike Cope-woordvoerder, het in ’n verklaring gesê dit is nié.

Om te verklaar dit is reeds betaal, beteken besteding is nie aan die party verklaar nie.

Ander soortgelyke bestedingspraktyke het juis gelei tot die forensiese oudit wat pas afgehandel is.

George is ook oor die kole gehaal omdat hy buite die partystruktuur verklarings aan die media doen.

Hy is verlede maand weens dieselfde oortreding op die vingers getik toe hy in sy hoedanigheid as organiseerder aangekondig het alles verloop klopdisselboom vir die langverwagte kongres.

’n Spesiale vergadering sal môre byeengeroep word om George se gedrag te bespreek.

Shilowa en Lolo Mashiane (verantwoordelik vir parlementêre administrasie) is Maandag geskors ná ’n aantal mislukte pogings deur Mosioua Lekota.

Shilowa het na bewering vir die parlement gelieg oor die party se finansiële stelsels. Shilowa ontken enige onwettige optrede.

- Rapport

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... My simpatie le by die pendelaars wat elke dag hulle lewens in die mense se hande moet sit om net by die werk en terug te kom. Die taxi bestuurders is ongelukkig ongelisensieerd (wettige lisensies). Van al die ongelukke wat ons die naweek van gelees het, het die bestuurders beheer oor die voertuie verloor. Hoe gebeur dit as jy binne die spoedperk is en nie kanse vat nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

1400 LDV Std PU
2006
R 48,950.00

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2002
R 82,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.