Cope se Odendaal sluit aan by die ANC

2010-02-28 15:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Cope se voormalige tweede adjunkvoorsitter, Lynda Odendaal, het Sondag aangekondig sy sluit aan by die ANC.

“Ek wil dit duidelik maak dat my besluit om by die ANC aan te sluit, uit vrye wil gemaak is,” het Odendaal tydens ‘n mediakonferensie in die ANC koukus-raadsaal in Gauteng gesê.

Odendaal het in Julie verlede jaar as MP en Cope-lid bedank.

Sy sê sy het vir ses maande ‘n breek van sake en politiek geneem en het ‘n bestekopname van die land se politieke landskap en die land se sosiale kwessies gemaak voordat sy op 2 Februarie by die ANC aangesluit het.

“Ek cope nie meer nie. Ek lewe nou my lewe,” het sy aan ‘n laggende gehoor gesê.

Gauteng ANC-voorsitter, Paul Mashatile, het haar in die organisasie verwelkom. Hy is vergesel deur die provinsiale sekretaris, David Makhuru, en die Sandton ANC-takleiers.

“Kameraad Lynda is duidelik ‘n leier in haar eie reg,” het hy gesê.

“Daar was geen voorwaarde vir haar aansluiting by die ANC nie.”

Odendaal sal in die Sandton-tak van die ANC werk.

-    Sapa
 

Lees meer oor: lynda odendaal  |  cope  |  anc

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

fran.boucher sê... Wonder hoe hy sou gevoel het as iemand hom skilder met sy tottie buite sy broek? Ek is nie 'n Zuma fan nie, maar dis vir my uiters swak smaak. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.