Cope-leier in ongeluk beseer

2010-02-18 15:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die DA in Mpumalanga het Donderdag ‘n beroep op die provinsiale regering gedoen om die paaie reg te maak nadat die Cope-leier Prudence Madonsela in ‘n padongeluk beseer is.

Volgens Velly Manzini, die DA se se provinsiale hoofsweep, het hulle Woensdag  teruggekeer ná ‘n besoek aan Piet Retief, toe hulle ‘n reuse-slaggat op die Badplaaspad naby Vygeboom-dam getref het.

Volgens hom het hy eerste die slaggat getref en sy motor skade aangerig.

Madonsela het by ‘n vulstasie gestop en was ‘n paar kilometer agter hom.

“Eerw. Madonsela was nie so gelukkig nie. Sy het die slaggat getref en haar motor gerol. Sy is na die Baberton Medi-Clinic geneem waar sy behandel word vir haar beserings.”

“Die LUR vir paaie en vervoer sal bloed op sy hande hê indien ‘n motoris sou sterf as gevolg van die swak toestande van Mpumalanga se paaie,” het hy gesê.

Hy het bygevoeg dat hy probeer het om Madonsela te waarsku oor die slaggat, maar haar selfoon was glo af.

- Sapa
 

Lees meer oor: cope  |  ongelukke

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... My simpatie le by die pendelaars wat elke dag hulle lewens in die mense se hande moet sit om net by die werk en terug te kom. Die taxi bestuurders is ongelukkig ongelisensieerd (wettige lisensies). Van al die ongelukke wat ons die naweek van gelees het, het die bestuurders beheer oor die voertuie verloor. Hoe gebeur dit as jy binne die spoedperk is en nie kanse vat nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

1400 LDV Std PU
2006
R 48,950.00

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2002
R 82,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.