Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Cope-leier hof toe ná herrie oor The Spear

2012-07-29 19:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Mosiuoa Lekota, leier van Cope, wil die parlement dagvaar nadat hy geskors is oor uitlatings wat hy oor pres. Jacob Zuma en die skildery The Spear gemaak het.

Die Weekend Argus berig dat Lekota Maandag dokumente by die hof sal indien vir die omkeer en hersiening van die besluit, sowel as 'n verskoning aan hom en die party.

Lekota het Zuma gekritiseer omdat hy nie die grondwetlike regte van die kunstenaar Brett Murray en Ferial Haffajee, redakteur van die City Press, verdedig het nie.

Die regsaksie sal aan die ANC-adjunkspeaker, Nomaindia Mfeketo, gerig wees.

"Dit is 'n baie gevaarlike presedent indien dit nie uitgedaag en omgekeer word nie. Geen lid van die opposisie mag nie die president kritiseer nie... dit hou ernstige gevolge in vir demokrasie," het Lekota gesê.

Die parlement het bevestig dat hy 'n kennisgewing ontvang het dat die dokumente ingedien sal word, maar sal kommentaar lewer wanneer hy die dokumente ontvang.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: mosiuoa lekota  |  cope  |  anc  |  the spear
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

qnqe2 sê... Ai tog ek weti waaroor die baklei gaan want wat moet ons nou die nuwe geslag basters doop? As jy as kleurling kan bewys dat daar geen wit bloed in jou are is en nog steeds bloedvermenging wil toepas geniet dit.Ha Ha. Hoeveel kleurlinge en wit persona tree in die eg en verwek kinders? Gan hul khoi of coulands wees. Afrikaner bo! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.