Cope-lede wag vergeefs op Lekota

2011-03-28 09:13
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein - Cope-lede hier het gister vergeefs gewag op die party se president, Mosiuoa Lekota, om die party se verkiesingsmanifes te kom bekend stel.

Sowat 100 mense het byeengekom vir die geleentheid om 10:00 by die gemeenskapsaal in Batho.

Maar om 12:30 is aan Volksblad, Die Burger se susterskoerant, gesê Lekota kon “weens ander dringende verpligtinge” nie kom nie.

Mdzipho Kalipa, hoof van Cope se verkiesingsveldtog, en Dennis Bloem, Vrystaatse Cope-LP, het die party se leiers verteenwoordig.

“Cope is steeds die party vir alle mense. Ons sal Suid-Afrikaners nie teleurstel nie. Ons is reg vir die verkiesing en wil ’n verbetering in inwoners se lewe bring.”

Kalipa het gesê die party berus hom by die beslissing van die Wes-Kaapse hooggeregshof Vrydag dat Lekota die leier is.

“Ons sien die land se mense ly honger weens korrupsie. Ons is nie soos die regerende party wat elke vyf jaar voor ’n verkiesing skielik sien die mense is honger nie.

“Cope sal sorg dat ontwikkeling plaasvind en die land se infrastruktuur verbeter word.”

* Daar was gister geen provinsiale kandidatelys beskikbaar nie. Die party se provinsiale bestuur het nie op navrae gereageer nie. Maar ’n SMS het gesê: “Die verrigtinge is nie deur provinsiale of streekstrukture gereël nie, maar deur individue.”

- Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... My simpatie le by die pendelaars wat elke dag hulle lewens in die mense se hande moet sit om net by die werk en terug te kom. Die taxi bestuurders is ongelukkig ongelisensieerd (wettige lisensies). Van al die ongelukke wat ons die naweek van gelees het, het die bestuurders beheer oor die voertuie verloor. Hoe gebeur dit as jy binne die spoedperk is en nie kanse vat nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

1400 LDV Std PU
2006
R 48,950.00

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2002
R 82,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.