Cope dreig om Lekota wéér hof toe te sleep

2010-07-02 04:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Cope se Gauteng-tak dreig om stappe te neem teen die party se president, Mosiuoa Lekota, weens ‘n vergadering wat hy beplan om te hou.

“Hulle beplan om ‘n vergadering met die nasionale komitee te hou. Ons regsverteenwoordiger is besig om dokumente saam te stel wat sê dat so ‘n vergadering onwettig is,” het die party se provinsiale sekretaris, Mbulelo Bara, Donderdag gesê.

“As hulle voortgaan met die vergadering sal ons ‘n interdik kry teenoor die besluite wat daar geneem word.”

Hierdie dreigement is die nuutste in die leierskap-debakel tussen Lekota en sy adjunk, Mbhazima Shilowa, wat reeds voorheen in die hof gedraai het.

Volg Nuus24 op Twitter.



 

- SAPA

Lees meer oor: mosioua le­kota  |  cope  |  politiek

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

john.roodt.1 sê... Baie erg en ja ek wonder wat gaan aan in die psige van mense wat so iets doen. Het self klein kindertjies by die huis.................Dat mense n kind so teleur kan stel. Dan moet ons ook nie vergeet van die dagmoeder nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MINI

COOPER S CONVERTIBLE
2006
R 179,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2005
R 94,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.