Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Citizen dank werker af oor tweet

2012-09-27 21:38
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Werknemer wat op Twitter aanmerkings gemaak het oor ‘n foto wat  in The Citizen gepubliseer is, is Donderdag afgedank, het verklaring op die koerant se webwerf gelui.

“’n Dissiplinêre verhoor onder leiding van ‘n onafhanklike, eksterne voorsitter het hom skuldig bevind aan twee aanklagte.”

Hy het die maatskappy se naam in oneer gebring deur lasterlike aanmerkings op Twitter te maak en het die vertrouensverhouding tussen die werkgewer en werknemer onherstelbaar beskadig.

The Citizen het ook gewaarsku oor die moontlike gevolge as mense onverantwoordelike aanmerkings op sosiale netwerke maak.

“’n Werkgewer, maatskappy of instelling het ‘n verantwoordelikheid om aksie te neem wanneer hy en sy werknemers belaster word of as vals inligting oor hulle versprei word.

“In die geval van die digitaal gemanipuleerde foto, wat op 19 September gepubliseer is, het die maatskappy afsonderlik met almal wat ‘n rol in die ernstige fout gespeel het, gepraat.”

Die foto was van ‘n selfmoordaanval op ‘n minibus in Kaboel, Afganistan, waarin agt Suid-Afrikaners dood is.

In die tyd het die redakteur, Martin Williams, gesê ‘n besluit is geneem om die lyke wat op die foto gesien kon word wasig te maak, aangesien die foto te gruwelik was om in sy oorspronklike formaat te publiseer.

Gevolglik is die lyke per ongeluk digitaal van die foto verwyder.

Volgens ‘n berig op die Mail & Guardian se webwerf is die werknemer wat afgedank is die fotograaf Johann “Slang” Hattingh.

Hattingh het aandag getrek na die koerant se gebruik van ‘n foto wat van Agence France-Presse verkry is, wat verander is om die lyke van twee Suid-Afrikaners wat in die ongeluk dood is te verwyder.

Hy het oor The Citizen se gebruik van die foto getweet kort nadat dit gepubliseer is.

Hattingh het Dinsdag by sy dissiplinêre verhoor aangevoer dat die bladsy deur senior redaksielede deurgegaan moes word en dus is dit hulle – nie hy nie –  wat die maatskappy se naam in oneer gebring het.

Hattingh het aan die M&G gesê: “Ek is nogas teleurgesteld met die uitkoms, maar ek sal dit opneem met die KBVA [Kommissie vir Bemiddeling, Versoening en Arbitrasie]”.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: joernaliste  |  twitter  |  media
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Julius Klokow sê... Dit is ongelukkig soos Dave sê. Verskeie lewenslange vonnisse word gewoonlik samelopend uitgedien en die v@rk kan na 18 jaar aasoek doen vir parool. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.