Chaos by ASA-raadsverkiesing

2009-11-21 14:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Chaos het losgebars ná die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) Saterdag 'n tussentydse raad vir Atletiek Suid-Afrika aangekondig het.

Die verkose tussentydse raad bestaan uit Alex Skhosana, James Mokoka,Hendrick Ramaala, James Evans, Daan Louw, James Moloi, Geraldine Pillay, Peter Lourens en Blanche Moila.

Lede van Sentraal-Gauteng Atletiek is nie in die vergadering toegelaat nie en sê die provinsie het nie 'n mandaat gehad om James Moloi vir die tussentydse raad te nomineer nie.

"Dit is 'n tydelike instelling, maar ons het die laaste sê," het Mems Moosa, sekretaris van Sentraal-Gauteng Atletiek, gesê.

Lede van KwaZulu-Natal het ook oor die syfers gekla, maar die voormalige naelloper Geraldine Pillay, het gesê provinsies kan steeds iemand nomineer en dat nog ses raadslede dalk by die nege wat Saterdag verkies is, kan aansluit.

Pillay kon die chaos wat deur provinsiale verteenwoordigers veroorsaak is, in bedwang bring.

"Ek sou meer voormalige atlete op die raad wou sien, maar as dié groep hard werk, kan ons die beeld van atletiek in Suid-Afrika herstel," het sy gesê.

Atlete het aangedring op minstens 50%-verteenwoordiging in die tussentydse raad van ASA, maar slegs vier van die nege verkose mense is of was atlete.

Die geskorste ASA-raad sal voor 'n dissiplinêre komitee verskyn oor hul hantering van die Caster Semenya-saga.

Saskok-raadslid Ray Mali het Maandag die administrasie van ASA oorgeneem en sal saam met die tussentydse raad werk om probleme by die federasie uit te stryk.

– Sapa
 

Lees meer oor: skandale  |  asa  |  atletiek

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... My simpatie le by die pendelaars wat elke dag hulle lewens in die mense se hande moet sit om net by die werk en terug te kom. Die taxi bestuurders is ongelukkig ongelisensieerd (wettige lisensies). Van al die ongelukke wat ons die naweek van gelees het, het die bestuurders beheer oor die voertuie verloor. Hoe gebeur dit as jy binne die spoedperk is en nie kanse vat nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

1400 LDV Std PU
2006
R 48,950.00

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2002
R 82,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.