Cele 'respekteer' Zuma se besluit

2011-10-24 23:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Bheki Cele, nasionale polisiekommissaris, “respekteer” President Jacob Zuma se besluit om hom te skors, het sy kantoor Maandag gesê.

“Die nasionale kommissaris van polisie, genl. Bheki Cele, neem kennis van en respekteer die president se besluit. Hy is uiters vol vertroue dat hy heeltemal gesuiwer van die beskuldigings uit die opkomende ondersoek sal kom,” het sy woordvoerder, Nonkululeko Mbatha, in ‘n verklaring gesê.

Sy skorsing kom nadat die openbare beskermer, Thuli Madonsela, bevind het Cele se verkryging van twee huurkontrakte vir nuwe polisie-hoofkwartiere in Pretoria en Durban was onwettig en kom neer op wanadministrasie. Die huurkontrakte was ter waarde van R1,6 miljard.

Genl. Nhlanhla Mkhwanazi sal in Cele se pos waarneem.

Zuma se aankondiging het gekom ná weke van spekulasie oor Cele se toekoms, insluitende ‘n nuusberig dat hy moontlik ‘n diplomatieke pos in Kanada aangebied sou word.
 
- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  bheki cele

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Daizy, indien dit insittendes was, soos jy van harte hoop, is dit ook iemand se ma, pa, of kind. Het jy 'n huiswerker of tuinhulp? Gaan haal jy hulle elke oggend by hulle huise, of ry hulle taxi? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

1400 LDV Std PU
2006
R 48,950.00

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2002
R 82,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.