Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rowers breek kluis met hamer, slyper oop

2013-01-28 08:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Polisiereservis en twee veiligheidswagte is vroeg Maandagoggend geskiet en kritiek beseer in 'n gewapende roof by die Carnival City-casino aan die Oos-Rand, het die polisie gesê.

Kapt. Julia Claassen het gesê 'n groep gewapende verdagtes het die casino kort na middernag binnegegaan en reguit na die kluis beweeg.

Claasen kon nie die aantal mense in die bende bevestig nie, hoewel verskeie mediabronne vroeër berig het dat 25 gewapende mans aan die rooftog deelgeneem het.

Die mans het mense by die casino aangesê om op die vloer te lê en het 'n hamer en slyper gebruik om die kluis oop te forseer.

Die bende het ses mense tydens die roof aangerand.

'n Bestuurder het die polisie ontbied.

"Toe hulle probeer het om te ontsnap, het 'n skietery ontstaan tussen die verdagtes en die polisie waarin twee veiligheidswagte en 'n polisiereservis van die Brakpan-polisiestasie geskiet is."

Die drie is in 'n kritieke toestand in 'n nabygeleë hospitaal opgeneem.

Die polisie het teen 01:30 Maandagoggend nog niemand in verband met die voorval aangekeer nie. Hulle het egter op 'n wit bakkie in die gebied afgekom wat na bewering in die rooftog gebruik is.

– Was jy op die toneel? Laai jou foto's of storie, of stuur dit aan Nuus24.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: carnival city  |  misdaad  |  rooftogte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Riette Seker maar n ou wat soos ek tik,moet se le nogal lekka op die tong vir "whatever". Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.