Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Calitz 'wou kinders beskerm'

2012-12-10 16:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Debbie Calitz, wat ses maande gelede uit die kloue van Somaliese seerowers vrygelaat is, wou verhoed dat sy in hegtenis geneem word om haar kinders te beskerm, berig The Star.

'n Familielid het 'n onderhoud aan Talk Radio 702 toegestaan nadat Calitz Vrydag in hegtenis geneem is.

Calitz en agt ander mense het Maandag op dwelm-verwante aanklagte in die Hatfield-streekhof verskyn. Sy en haar kinders, Kerri-Ann Cross en Jason Cross is deur Latham Dixon verteenwoordig.

Hulle staan tereg op aanklag van die besit van dwelms en is elk op borgtog van R1 000 vrygelaat.

Landdros Kenneth Chauke het die saak tot 30 Januarie vir verdere ondersoek uitgestel.

Die polisie is Vrydag ontbied na die woonstel in Garsfontein oor die geraas, het kapt. Pinky Tsinyane, polisiewoordvoerder gesê. Calitz en haar seun en dogter deel die woonstel.

Tsinyane het gesê die polisie het dagga, daggaplante en “magic mushrooms” in die woonstel gevind.

Calitz is 20 maande lank deur seerowers in Somalië aangehou en het na bewering probeer om haar status te gebruik om te verhoed dat sy in hegtenis geneem word.

'n Bron het aan die koerant gesê vriende is "geskok" oor haar inhegtenisneming.

Calitz het onlangs ‘n boek oor haar ervaring as gyselaar – Debbie Calitz: 20 Months in Hostage Hell – uitgereik.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter 

Lees meer oor: debbie calitz  |  dwelms  |  misdaad  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dagga Movement sê... Dagga is 'n veilige alternatief vir tabak en alkohol. Dagga is 'n gesonde leefstyl nie 'n misdaad nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.