Bywoningsyfers vir WB dalk nuwe rekord

2010-07-02 05:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika kan dalk ‘n nuwe rekord opstel in bywoningsyfers met miljoene sokkergeesdriftiges wat gereed maak vir die laaste rondes van die toernooi.

“Met die kwarteindrondes, semi-finaal en die finale ronde wat nog moet plaasvind kan Suid-Afrika moontlik die rekordboeke herskryf,” het Danny Jordaan, uitvoerende hoof van Fifa se plaaslike reëlingskomitee, Donderdag gesê.

Daar is reeds 2.69 miljoen ondersteuners wat kaartjies gekoop het vir die eerste twee rondes van dié wêreldwye sokker-skouspel.

“Ek reken daar is ‘n goeie kans dat ons die drie miljoen-mylpaal sal kan haal wat laas in 1994 in Amerika gedoen is,” het hy gesê.

“Die tekens is daar. Die Suid-Afrikaanse ondersteuners is ongelooflik. Die gees in die land is een van die uitstaande elemente van hierdie Wêreldbeker-toernooi.”

Die bywoningsyfers by die jolkolle regoor die wêreld is lankal reeds meer as drie miljoen.

Volgens hom het buitelandse besoekers reeds sowat R6.5 miljard bygedra tot Suid-Afrika se ekonomie tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Na verwagting sal hierdie bedrag tot R9 miljard styg teen 11 Julie.

Die aantal toeriste in Suid-Afrika is meer as wat oorspronklik verwag is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: 2010  |  sokker  |  suid-afrika

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Leon sê... dis die eerste ontbinde lyk wat ek die maand van lees so ek is steeds geskok. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Consultant/Developer – ISV

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R300000 - R550000

Senior Solutions Architect for Mining

Gauteng, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
Market Related

Bid Controller

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MINI

COOPER S CONVERTIBLE
2006
R 179,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2005
R 94,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.