Buurman skiet rower

2010-01-03 14:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Man het 'n rower doodgeskiet wat sy bure Sondagoggend tydens 'n roof in Alberton aangehou het, het polisie in Germiston gesê.

"Twee verdagtes is in hegtenis geneem en een is doodgeskiet in 9de Laan, Alberton, op Sondagoggend," het kapt. Steady Nawa gesê.

"Drie verdagtes het ongeveer 00:45 by 'n huis ingestorm en die man, sy familie en vriende aangesê om op die grond te lê," het Nawa gesê.

Een van die mans was gewapen met 'n pistool, en die ander het skroewedraaiers as wapens gebruik. Hulle het die man, sy vrou, dogter en haar vriende vasgebind en selfone, juewele en R3 000 in kontant geneem.

Terwyl hulle die buit voor die gesin verdeel het, het een van die dogter se vriende haar pa, wat in die huis langsaan woon, gebel.

Sy het daarin geslaag om haar selfoon te versteek.

Die pa het oor die muur gespring en die gewapende rower doodgeskiet. Die ander twee het in die huis in gevlug. Hy het daarna die polisie gebel.

Die twee mans, 38 en 30, het hulle vrywillig aan die polisie oorgegee.

"Hulle sal Maandag in die Germistonse landdroshof verskyn op aanklagte van huisbraak," het Nawa gesê.

– SAPA

Lees meer oor: misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pritt sê... Dit lyk tot jou tjommies het in 'n ry gestaan daarvoor legens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.