Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Buitelandse fondse vir KZN-hospitale droog op

2013-02-06 08:41
Tweets Share Share line Print

Durban – Die provinsiale gesondheidsdepartement in KwaZulu-Natal sal voortaan vir meer hospitale moet betaal wat voorheen deur buitelandse skenkers befonds is, het The Mercury Dinsdag gesê.

Sibongiseni Dhlomo, LUR vir gesondheid in die provinsie, het dié onthulling in 'n onderhoud met die koerant gemaak ná die gesondheidsdepartement aangekondig het dat hy die bestuur van Durban se McCord Hospitaal sal oorneem.

Dié hospitaal was op die punt om te sluit ná fondse van 'n Amerikaanse skenker opgedroog het. Die departement oorweeg ook die moontlikheid om die St Aiden's-hospitaal in Durban te koop.

The Mercury het berig dat 12 ander hospitale in die toekoms deur die provinsie se gesondheidsdepartement oorgeneem sal word, insluitend St Mary's in Marianhill en St Mary's in Melmoth.

"Hierdie hospitale is befonds deur buitelandse bronne, maar nou sê mense Suid-Afrika is 'n vry land en ons kan nie voortgaan om hulle hospitale te befonds nie," het Dhlomo volgens die koerant gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Polisiespeurders en die aanklaers het weereens erg verbrou, maar dit bewys weereens dat daar 'n helse groot verskil is tussen BEWEER en BEWYS. En in 'n regstaat waar 'n enkeling hom teen die reuse-gesag van die Staat te staan bevind na hy aangekla is, is dit reg dat die magtige staat sy bewerings deeglik moet bewys. As die Staat -- met al sy hulpmiddels, top regslui en limietlose geld -- nie na behore 'n waterdigte saak kan maak nie, moet elke aangeklaagde vry kan wegloop. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bramley - 07:23 AM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at High Road - POINTSMEN on duty
  • Wednesday North Riding - 07:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Entry Clerk

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.