Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Buitelanders met renosterhoring betrap

2013-02-07 11:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie Chinese burgers is in hegtenis geneem nadat hulle met ‘n renosterhoring en tik betrap is, het die Valke gesê.

Paul Ramaloko, ‘n woordvoerder, sê twee mans – onderskeidelik 30 en 39 jaar oud – en ‘n 28-jarige vrou is in ‘n hotel in die stad vasgetrek nadat die Valke ‘n wenk opgevolg het.

Die horing is R120 000 werd en die tik het ‘n geraamde straatwaarde van R1 500.

Die drie verdagtes was besig om Suid-Afrika te besoek. Dis onbekend of hulle by enige sindikate betrek word.

Ramaloko sê hulle sal Vrydag in die Germiston-landdroshof verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: renosters  |  renosterstropery
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... DA-LUK Onderwys, Donald Grant, wou mos einde laasjaar hierdie mislukte Beauvallon-skool gesluit en gesloop het en sy 400 leerlinge dan na die half-lee John Ramsey skool oorplaas. Maar Marius Fransman en Lynne Brown kry toe die aapstuipe hieroor en sleep die bekwame LUK hof toe, waar die ontplooide regter hul saak ondersteun. Maar skaars vyf maande later bewys dinge alweer dat Grant se besluit reg was. Die gemeenskap wat, as jy Fransman en Brown se snert ooit geglo het, kastig so innig lief was vir Beauvallon en hul tot sy ewige voortbestaan met allerhande vrome beloftes verbind het, is nou self druk besig om Donald Grant se oorspronlike plan uit te voer. Ja, hulle sloop byna oornag hul eie skool! Wat nou, Marius en Lynne? Daar troef jul mense jul eie planne en doen wat Mnr Grant voorspel het! Skuif more die kinders skaars 1km verder straat-af na 'n goeie behoorlike skool (Ramsey) en laat die vandale sommer die res van die Beauvallon-perseel kaalstroop. Verkoop dan die grond. Loop weg van die Fransman-Brown fiasko. En laat dit 'n les wees vir die klakouse wat die sluitingsbevele so emosioneel beveg het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 13:40 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    DELAYS through Strijdompark
  • Tuesday North Riding - 13:34 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.