Builders Warehouse: Twee vas ná doodskoot

2012-02-22 12:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee van die vier verdagtes wat na bewering ‘n klant buite ‘n Builders Warehouse doodgeskiet het, is in hegtenis geneem, het die Johannesburgse polisie gesê.

Kapt. Kym Cloete sê een van die mans is in die Paulshof-gebied naby die moordtoneel aangekeer, terwyl die ander verdagte in Berea, naby Hillbrow, vasgetrek is.

Die twee ander mans is steeds soek.

Die klant is Woensdagoggend net ná 06:00 by die winkel in Sandton, Johannesburg, doodgeskiet.

Massmart – wat Builders Warehouse besit – vermoed dat die rowers ‘n wegkommotor wou kaap nadat hulle daarin misluk het om die winkel te beroof.

“’n Struweling het ontstaan en... ons moet met diepste en uiterste spyt bevestig dat die eienaar van die voertuig geskiet en noodlottig gewond is,” lui die verklaring.

Cloete sê werknemers en veiligheidswagte was besig om die winkel oop te sluit toe ‘n man hulle genader het. Die man het ‘n sekuriteitsuniform aangehad.

Die man het hulle met ‘n vuurwapen aangehou nadat hulle hom ingelaat het. Drie ander mans het by hom aangesluit.

Cloete sê die verdagtes wou kontant hê, maar “die werknemer is aangerand toe hy nie die kluis kon oopsluit nie.”

Op daardie oomblik het twee manlike klante by die winkel opgedaag en een van hulle is geskiet, het sy gesê.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Leon sê... dis die eerste ontbinde lyk wat ek die maand van lees so ek is steeds geskok. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior Service Account Manager (CRM development experience)

Cape Town, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

EXCEL ANALYST

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Customer Engineer

Somerset West, Cape Town, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
R6000 - R9000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MINI

COOPER S CONVERTIBLE
2006
R 179,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2005
R 94,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.