Buchan verwag 400 000 by saamtrek

2010-01-16 07:18
Tweets Share Share line Print

Neels Jackson

Johannesburg – Angus Buchan, evangelis van Greytown, verwag meer as 400 000 mans by vanjaar se Mighty Men-konferensie.

Dit is meer as die oorsese besoekers wat by die Wêreldbeker-sokkertoernooi verwag word. Die toerismekonsultante Grant Thornton wat werk met ramings van verwagte besoekertalle tydens die toernooi, verwag sowat 332 000 besoekers van buite Afrika.

Buchan het egter gesê die 400 000 mense vir wie hulle gereed maak, verteenwoordig die kleinste groei wat hulle tot nog toe vir ’n Mighty Men-konferensie gehad het.

Met die eerste Mighty Men in 2004 was daar 240 mans. Daarna was daar 600 in 2005, 1 060 in 2006, 7 400 in 2007, 60 000 in 2008 en 150 000 in 2009.

Die tema van vanjaar se konferensie is “Watchmen of the House”. Buchan het gesê dit gaan daaroor dat mans verantwoordelikheid moet aanvaar vir hul huis, maar ook by die werk en in ander kringe, tot in die parlement.

Die feit dat Suid-Afrika in ’n gemors is, is Christene se skuld, sê hy. Dis Christene wat morele leiding moet neem.

Hy wil vir die mans sê dat hulle moet waak teen die morele verval wat die samelewing ondermyn.

Besprekings vir vanjaar se Mighty Men-konferensie, wat van 16 tot 18 April gehou word, kan nou reeds gedoen word op die webwerf www.mmc2010.com.

- Die Burger

Lees meer oor: angus buchan  |  geloof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Vytjie sê... Ag tog,Is die eerste paragraaf nou nodig? Moet 'n mens altyd sout in tottiewond invryf. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2006
R 249,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

RunX 180 RX 5-dr MY04
2005
R 125,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.