Broer offer glo suster aan gode

2010-03-10 14:25
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Man van Verulam wat Saterdag glo sy suster voor haar vyfjarige seuntjie met ‘n panga doodgekap het gedurende ‘n bisarre middernag-ritueel, was glo ‘n Hare Krishna-aanbidder wat ure spandeer het om spirituele boeke te lees en te mediteer.

Die 44-jarige Ravin Baruthwai, wat werkloos was, het Maandag in die Verulam-landdroshof verskyn op ‘n aanklag van moord en word by die Verulam-polisiestasie aangehou.

Baruthwai beweer glo dat die gode aan hom gesê het om sy suster, die 38-jarige Rhona Chetty, om middernag te offer en om sy susterskind wakker te maak om te kyk.

Chetty se lyk is in die huis gevind met kapmerke in haar gesig en ‘n gedeelte van haar skedel wat afgekap was. Die panga het op haar bors gelê.

Lees die volle berig by iol

Lees meer oor: moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Isabel sê... Kyk nie 7de Laan nie, maar ek moet se AS ek MOES kies tussen 7de laan en Stortkop se liegstories.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 TDi Comfortline Dsl 5-dr MY10
2011
R 192,900.00

LAND ROVER

Discovery 3 4.4 V8 HSE 4x4 AT
2006
R 394,995.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 133,450.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.