Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Brits-slagter vermoor, seun gewond

2012-12-14 12:40
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die eienaar van ‘n slaghuis is in ‘n rooftog doodgeskiet en twee mense is in die voorval by die winkel in Brits gewond, het die polisie in die Noordwes gesê.

Lt.kol. Lesego Metsi sê drie gewapende rowers het Donderdag om 20:00 die slaghuis binnegestorm en geld geëis terwyl Gerald Rudolf (65), sy 31-jarige seun ‘n vroulike werknemer die winkel wou sluit.

“Die verdagtes het die eienaar na bewering doodgeskiet en sy seun is in albei bene geskiet, terwyl die vroulike werknemer in die skouer geskiet is,” het die polisiewoordvoerder gesê.

Rudolf is op die toneel dood verklaar. Sy seun en die werknemer is in Brits Hospitaal opgeneem.

Metsi sê die rowers het ‘n aktetas vol geld, ‘n pistool, bankkaarte en tjekboeke gesteel, en met die slaghuiseienaar se Toyota Corolla op die vlug geslaan.

Die verlate voertuig is sowat 2 km verder opgespoor.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: moord
VOLGENDE OP NUUS24X

Seun (5) brand dood in kamer

14 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Weer sê... Onwettige of gesteelde krag is vir hierdie mense belangriker as die veiligheid van hulle en hulle families of mense wat daar bly. Dit en vure of "boulas" in toe huise of shanties gaan hierdie winter weer baie lewes eis Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 07:08 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before Gilloolys Interchange - delays
  • Tuesday Central Johannesburg - 07:07 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS between Joe Slovo Drive and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.