Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Brandweer kry skuld vir skade aan Brits-winkel

2012-08-09 12:38
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Foutiewe brandweer-toerusting word blameer vir die aansienlike skade wat by 'n Pick n Pay in Brits aangerig is toe 'n brand by die winkel uitgebreek het, het Beeld  Donderdag berig.

"Hul pype het gelek én gebars en hulle het net twee brandwaens gehad," het die winkel se eienaar, Peter Powell, gesê.

Sowat R35 miljoen se skade is aangerig. Die bestuurder van die bakery het Powell Woensdagoggend net na 06:00 gebel om te sê dat die winkel brand.

Die brandweer het vinnig opgedaag, maar die brand is eers na 12:30 geblus. Niemand is in die voorval beseer nie.

Die dak van die winkel het ingegee en alles in die winkel is verwoes.

Volgens Beeld was een van die Madibeng-munisipaliteit se brandwaens, die enigste een wat vure van bo kan beveg, buite werking omdat daar nie geld was om dit reg te maak nie.

'n Woordvoerder vir die munisipaliteit, Lebogang Tsogang, het ontken dat die toerusting foutief was.

Elsa Lourens van die Vryheidsfront plus, en lid van die stadsraad, het gesê die skade kon verhoed word as die brandweer se toerusting in 'n werkende toestand was.

Volg Nuus24 op Twitter.


- SAPA

Lees meer oor: brits  |  brande
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... TRIP ja laat dink my aan die ou wat golf gespeel het op die baan , toe kom die begrafenis stoet verby ,die man gaan staan en haal sy hoed af.sy friend se jong jy is rerig n christen en die ou se onthou ek was 50 jaar met haar getroud. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Regulatory Reporting Consultant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Front End Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.