Brandstigting by munisipale kantore vermoed

2012-02-02 14:55
Tweets Share Share line Print

Durban – Die munisipale streekkantore in Mkuze, KwaZulu-Natal, is Donderdag dalk met opset aan die brand gesteek, het amptenare gesê.

“Daar is ‘n sterk vermoede dat ‘n derde party die brand by die Umkhanyakude-streeksmunisipaliteit se kantore gestig het,” het Nomusa Dube, die LUR vir samewerkende regering, gesê.

Die munisipaliteit se vyf finansiële kantore in noordelike KwaZulu-Natal is verwoes in die brand wat Donderdag in die vroeë oggendure uitgebreek het.

Dube het gesê die brand het dieselfde tyd as ‘n ondersoek na wanadministrasie en finansiële wanbestuur, wat die munisipaliteit bankrot gelaat het, plaasgevind.

“Onder die omstandighede kan ons nie ‘n element van desperaatheid deur diegene wat moontlik blootgestel kon word en hul behoefte om enige bewyse wat moontlik hul skuld kan bewys uitsluit nie.”

Dit is nie verregaande om te dink 'n derde party is verantwoordelik vir die brand nie, het sy gesê.

Dube het gesê die munisipaliteit word ondersoek deur haar departement en ‘n span wat deur burgemeester Jeff Vilane aangestel is.

Die munisipale bestuurder en hoof-finansiële beampte is geskors toe die ondersoek ‘n paar maande gelede begin is.

Die ondersoek sal nie geraak word nie, aangesien die speurders reeds meeste van die bewyse het, het die LUR gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Vytjie sê... Ag tog,Is die eerste paragraaf nou nodig? Moet 'n mens altyd sout in tottiewond invryf. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2006
R 249,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

RunX 180 RX 5-dr MY04
2005
R 125,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.