Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Brand saai verwoesting in St. Francisbaai

2012-11-12 07:00
Tweets Share Share line Print

(Deon Ferreira, Foto24)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Video - Brand by St. Francisbaai
Dié video van die brand by St. Francisbaai is omstreeks 18:00 geneem, toe sowat 10 wonings in ligte laaie was. Die brand het later versprei. KYK
 

Johannesburg – Die brand wat meer as 100 huise in St. Francisbaai verwoes het, is onder beheer, het die Kouga-munisipaliteit Maandag gesê.

"Die brand is nou gedeeltelik geblus en dit hou geen bedreiging in vir ander huise nie. Ons het nog nie die finale getal nie, maar meer as 100 huise het afgebrand," het Laura-Leigh Randall, woordvoerder van die munisipaliteit, kort voor middernag in 'n SMS-boodskap gesê.

Brandbestryders het ure lank gespook om die brand, wat deur 'n sterk suidwestewind aangeblaas is, te blus.

Tien brandweerwaens is gebruik om die brand te blus en nóg versterkings van die Nelson Mandelabaai- en Koukamma-munisipaliteit is ingeroep om te help, het Randall gesê.

"Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie, maar die brand het omstreeks 17:30 by die Royal Wharf-ontwikkeling, wat meestal dorpshuise is, begin."

Inwoners in die gebied is gevra om hul huise te ontruim en ’n gesamentlike operasiesentrum by die plaaslike polisiekantoor sal die situasie monitor.

Die meeste van die huise in die gebied is vakansiehuise.

Geen sterftes of beserings is aangemeld nie.

Is jy in die gebied? Stuur jou foto's aan Nuus24.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: st. francisbaai  |  brande
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Riaan Slabbert sê... Daar kan dalk bewys word dat hy meer breinselle as vrouens het.... ma nie dat almal noodwendig WERK nie...? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Woodmead - 09:43 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive
  • Wednesday Mulbarton - 09:43 AM
    Road name: Klipriver Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Swartkoppies Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.