Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Brand in Franschhoek-gebied woed steeds

2013-01-30 07:20
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Brandslaners probeer steeds om 'n wegholbrand in die Wemmershoekberge tussen Franschhoek en die Paarl onder beheer te bring, berig die SABC.

Talle brandslaners asook vier helikopters het Dinsdagaand die vlamme in hoë temperature, sterk wind en swak sigbaarheid bestry. Meer as 7 000 hektaar landbougrond en indringerplantegroei is sedert Sondag verwoes.

Roysten Harris, stasiebevelvoerder van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens, het Dinsdagaand gesê die brand beweeg in die rigting van die Du Toitskloofpas naby die Paarl. 

"Die brand is steeds buite beheer. Ons gaan ons spanne strategies stel om die brand te bestry. Ons sal ons helikopters so laat as moontlik gebruik om eiendom en lewens te beskerm."

Honderde lede van Werk met Vuur is Dinsdag na die Boland ontplooi, waar 'n wegholbrand eiendomme in Franschhoek en die Paarl bedreig.

Rampbestuurbeamptes in die Wes-Kaap het gesê hulle sal slegs inwoners in die Paarl vra om te ontruim indien dit absoluut nodig is.

"Dit is duidelik 'n baie hoërisiko-dorp. So inwoners moet ag slaan op die waarskuwings, maar in die stadium is daar nie 'n direkte versoek om die dorp te ontruim nie."

– Volg Nuus24 op Twitter




Lees meer oor: brande
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... ...vervolg Die politieke emosies in SA word aangejaag asof die 1913 "Natives Land Act" die GROOT oorsaak van alle probleme in SA is, asof “wit SA” vir “swart SA” met die swaai van 'n pen van hul grond beroof het destyds...terwyl die waarheid BAIE ANDERS daarna uitsien. Die feit is dat teen die uitbreek van die 2de Anglo-Boere Oorlog was die grense in SA REEDS getrek ..meestal deur ooreenkomste en in sommige gevalle deur oorlog of gewapende optredes. Met die uitsondering van Silkaats wat MET die MEDEWERKING VAN ANDER SWART STAMME deur die Trekkers verdryf was is die meeste gebiede wat hul beset het of onbewoon of d.m.v. van ooreenkomste met die swartstamme. In sommige gevalle juis om as ‘n soort van ‘n buffer te dien tussen stamme wat haaks was. Met Brittanje se ONWETTIGE gryp na grond en mag in SA het hulle die hele spul deurmekaar kom krap. William Beinart, "Rhodes Professor" van "Race Relations" by die Universiteit van Oxford, en Professor Peter Delius van die Universiteit van die Witwatersrand het die by die “Land Divided Conference” wat gehou was by die Universieit van Kaapstad in Maart vanjaar dit soos volg opgesom: “Land alienation was neither the primary intention nor the major outcome of the legislation.” en “By and large, dispossession had already taken place, following the colonial wars of the nineteenth century. The Land Act came at the end of this process," Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.